bn:16788250n
Noun Concept
EN
Berlin Airlift
AF
Die Berlynse Lugbrug was 'n grootskeepse militêre operasie waardeur die geallieerde lugmagte – die Amerikaanse Lugmag, die Britse Royal Air Force, en in 'n mindere mate ook die lugmagte van Statebondlande soos Nieu-Seeland, Australië, Kanada en die destydse Unie van Suid-Afrika, die drie westelike sektore van Berlyn gedurende die Russiese blokkade tussen 23 Junie 1948 en 12 Mei 1949 per lug van voorraad voorsien het. Wikipedia
Relations
Sources
IS A
HAS CAUSE
Wikidata