bn:17062876n
Noun Named Entity
EN
Olivetti Exhibition centre in Venice, Italy  Negozio FAI Olivetti  NegozioOlivetti
AF
Die Negozio Olivetti, een van die belangrikste voorbeelde van moderne 20ste eeuse boukuns in Venesië wat deur die befaamde argitek Carlo Scarpa ontwerp is, is oorspronklik in 1958 as 'n toonlokaal vir die Italiaanse onderneming Olivetti geopen. Wikipedia
Relations
Sources